whatsapp groepe

Sluit aan by ons Whatsapp groepe!

 

Bly op datum met die Gemeente se program en kry ook elke dag 'n bemoedigende boodskap.

 

Stuur jou selnommer aan Mariska Cilliers op 082 929 8882 of na perse@vodamail.co.za