



gebedsgroep
Hierdie is 'n platform vir Seester Gemeente lede om persoonlike gebedsversoeke deur te gee op die Whatsapp groep.
Alle gebedsversoeke kan aan
Erika Botha
gestuur word op 083 642 3299.
Jy kan haar ook kontak as jy wil aansluit by ons Whatsapp gebedsgroep.

