top of page

2021 preke

- 3 Januarie :  Ds Carli Fourie

- 9 Januarie :  en God het gesê: Laat daar lig wees!

- 17 Januarie :  Dag 7

- 24 Januarie :  God laat nooit die werke van sy hande vaar nie! 

- 31 Januarie :  Noag - God se genade weeg altyd meer as Sy oordeel

- 7 Februarie :  Abraham – Die oorsprong van geloof

- 14 Februarie :  Isak - Dit is tyd vir putte grawe

- 21 Februarie :  Jakob die bedrieër

- 28 Februarie :  Josef - moenie bang wees nie, ek sal sorg...

- 7 Maart :  Moses - 'n geloof wat uitbrand

- 14 Maart :  Josua: Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien

- 21 Maart :  Wat is die belangrikste? - Ds Carli Fourie

- 28 Maart :  Rigters - Bruikbaar vir die Here met foute en al

- 1 April :  Instelling van die Nagmaal

- 2 April :  Goeie Vrydag

- 4 April : Paas-Sondag

- 11 April : Rut - Wat reg is in die oë van die Here

- 18 April : Dawid en Goliat - die reuse in jou lewe

- 25 April : Jesus Christus die Goeie Herder

- 2 Mei : Salomo - gee my 'n hart wat luister

- 9 Mei : Dawid - kan jy jouself as n rolmodel vir ander beskryf

- 16 Mei : Elia en sy roeping as profeet. Beskou jy jouself as 'n geroepene van God?

- 24 Mei : Waar moet ons gaan om God te vind? 

- 30 Mei : Die Here lei ons deur Sy Woord - Dr. Gerhard Lindeque

- 6 Junie : Ester - Is jy op die regte plek

- 13 Junie : Job - in sak en as

- 20 Junie : Jona - God se droom vir Nineve

- 27 Junie : Jesus - Die goeie nuus (evangelie) vir die wêreld. Deel jy die goeie nuus met ander? Is jy goeie nuus vir die wat jou pad kruis?

- 4 Julie : Die Groot Geneesheer

- 11 Julie : Petrus en sy verloëning van Christus

- 18 Julie : Poog ons ook om ander aan Jesus voor te stel?

SeesterGemeente_Embroidery-03_edited.png
bottom of page