top of page

2020 preke

- 21 Junie :  Vadersdag

- 28 Junie : Wat beteken dit wanneer ons lees : Die Gees is die waarborg?

- 5 Julie : Wat beteken Psalm 23 vir jou? 

- 12 Julie : Ken jy Dina en haar verhaal? Wat leer Dina se storie ons van reg en geregtigheid?  

- 19 Julie : Die Gees het hulle verhinder

- 26 Julie :  ... so behoort 'n profeet (en 'n gelowige) nie op te tree nie ... 

- 3 Augustus : Jona - in die maag van die Leviatan

- 9 Augustus : Trane, toe deure en twyfel - Ds Ghisnene Müller

- 16 Augustus : Naomi - die Here het teen my gedraai?  

- 23 Augustus : u volk is my volk, u God is my God, waar u sterf sal ek sterf ... net die dood sal ons skei

- 30 Augustus : Rut 1 : 14 -18

- 6 September : Ek bely: U is getrou ten spyte van my ontrouheid

- 13 September : Is die keuse vir Christus ook die keuse vir my?

- 20 September : Solo Gratia - deur die genade alleen. Die gelykenis van die verlore seun

- 27 September : Wat is die toestand van jou hart ? Ds Ghisnene Müller

- 4 Oktober : Wat behels 'n vol, vervullende, sinvolle lewe?

- 11 Oktober : Die roepstem van die Here en Moses se swak selfbeeld

- 18 Oktober : Die Here roep ons - hoor en luister jy na Sy roepstem

- 25 Oktober : .... alleen omdat julle glo

- 1 November : Vergeet jy soms wie God is?

- 8 November : Wie is almal wenners?

- 15 November : God het jou aangeneem. Jy is se God se kind en erfgenaam

- 22 November : Kerssangdiens - Die Albertonse Mannekoor

- 29 November : Die Woord het mens geword - Ds Wim Dreyer

- 27 Desember : Ds Carli Fourie

SeesterGemeente_Embroidery-03_edited.png
SeesterGemeente_Logo_Hor-FullColour_rgb-
  • Wix Facebook page
  • Twitter Classic
  • YouTube Social  Icon
bottom of page