top of page

Welkom by

Brackenhurst
Klik hier vir 'n lewendige uitsending van die Eredienste
Klik hier
vir meer inligting
Afkondigings
Kom wees deel van ons skoenboksprojek wat deur die jaar afloop!
Hier is wat jy kan bring en wanneer:
-
Januarie: Waslappe & Seep
-
Februarie: Tandeborsels & Tandepasta
-
Maart: Malvalekker paaseiers
-
April: Sjampoe & Opknapper
-
Mei: Inkleurpotlode
-
Junie: Inkleurboeke
-
Julie: Onderklere broekies vir dogters en seuns (3 – 16 jaar)
-
Augustus: Sjokolade & Jellielekkergoed
-
September: Balle
-
Oktober: Speelgoed (Ouderdom 5 – 12)


Daar is Bybelstudie op Woensdae om 10:00. Kontak ons op 011 868 3625 vir meer informasie.


bottom of page
