seestervroue

Die vroue kom elke eerste Maandagaand van die maand om 19:00 bymekaar by die kerk. Om die Jaarprogram af te laai klik hier. Vir meer inligting kontak vir René Walker - 082 463 0434