Volg my Bemarking.jpg

Volg my


31 Januarie 2022 om 18:30 – 20:00 by die kerk.

Jesus se opdrag uit Matteus 28:19-20 “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels:”   


Evangelisasie=goeie nuus=God is lief vir jou.


Kom praat saam oor die twee woorde “Volg My”


Bevestig teenwoordigheid asb deur ‘n WhatsApp of sms te stuur na Deon Pinard 082-775-1810 met die woord ‘Evangelisasie’

WhatsApp Image 2022-01-25 at 8.01.39 PM.jpeg