MATERIëLE SORG
Enige onbederfbare voedsel donasies, skoonmaakmiddels & kruideniersware (bv. koffie, tee, suiker, melkpoeier, seep, toiletware, tandepaste, sjampoe, ens. is welkom. Daar is 'n 'tawwe tye trollie' in die kerk se ingangsportaal.
Manie Reyneke - 082 891 5484
VOEDINGSKEMA BY SKOLE / KINDERHUIS:
Hulp word benodig vir die maak van broodjies vir Laerskool Montanus & Laerskool Suidheuwels.
Susan Reyneke - 082 654 6597



