
Welkom by

Brackenhurst
Klik hier vir 'n lewendige uitsending van die Eredienste
Klik hier
vir meer inligting
2022 preke
Klik op die datum en tema om na die Youtube kanaal te gaan vir 'n opname van die lewendige uitsending van die erediens.
- 4 Junie : Die Gees laat ons omgee vir ander mense - Ds Coen Jacobs
- 12 Junie : Die gestremde man van Mooipoort - Ds Neels van Tonder
- 19 Junie : God het 'n "lang neus" - Ds Neels van Tonder
- 26 Junie : Jou Rubik’s Cube Lewe - Ds Coen Jacobs
- 3 Julie : My film - Ds Fanie Beukes
- 10 Julie : Die pad terug na God - Ds Coen Jacobs
- 24 Julie : Hoe hanteer jy jou Getsemane oomblikke - Ds Monja-Lize van Belkum
- 31 Julie : Lord of the dance - Ds CJ van Wyk
- 7 Augustus : Geseënd is jy - Ds Carli Fourie (Geen lewendige uitsending)
- 13 Augustus : Sing, al is dit ‘n gebroke Halleluja! - Ds Monja-Lize van Belkum
- 21 Augustus : Van Besembos, na Grot, na Berg - Ds Coen Jacobs (Geen lewendige uitsending)
- 28 Augustus : 'n Brandende bos - Ds Coen Jacobs
- 4 September : Die Here is my Herder - Ds Neels van Tonder
- 11 September : Wat maak jou anders? - Ds Fanie Beukes
- 18 September : Hoe sal jy onthou word? - Ds CJ van Wyk
- 2 Oktober : Wat sou gebeur as ons in ander se harte kon in kyk. - Ds Monja-Lize van Belkum


