2019 preke

 

- 13 Januarie : Jy is my kind, oor jou verheug ek My

- 20 Januarie : Die reiniging van die tempel

- 27 Januarie : Nikodemus - 'n Desperate man

- 3 Februarie : Jesus sê toe vir hom : "Staan op tel jou goed op en loop."

- 17 Februarie : "Laat die een van julle wat 'n skoon gewete het, eerste 'n klip op haar gooi."

- 24 Februarie : Lyding... wat is die oorsprong daarvan en het dit 'n doel?

- 3 Maart : Die woorde wat ons uiter

- 10 Maart : 'n Bergtop-ervaring

- 31 Maart : 'n Oomblik van waarheid het aangebreek

- 7 April : Kan ons die omvang van Christus se lyding verstaan?

- 14 April : Jesus Christus se laaste dag

- 28 April : Voor jou op die rots by Horeb

- 17 Maart : En hulle het hom gehoor, hom gesien, maar geÏgnoreer

5 Mei : Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig

- 12 Mei : Kom jy Jesus se laaste opdrag na?

- 19 Mei : Wat is die sin van die lewer? Waaroor gaan dit alles?

- 26 Mei : O God, wees my, sondaar, genadig!

- 2 Junie : Het jy al vir iemand ’n stuk hemel uitgedeel?

- 9 Junie : Die Heilige Gees en ons - Dr Wim Dreyer

- 16 Junie : Blaas die vuur weer aan

- 23 Junie : ʼn Oorwinnaarskroon

- 30 Junie : ...en Hy sal julle 'n ander Parakleet gee

- 14 Julie : Kyk jy na die wêreld met oë van geloof

- 21 Julie : Psalm 62 - Dr Wim Dreyer

- 28 Julie : Wat leer die gelykenis van die Saaier ons oor God se koninkryk?

- 4 Augustus : Wat leer die gelykenis van die Mosterdsaadjie ons oor God se koninkryk?

- 11 Augustus : Wat leer die gelykenis van die Verlore Skaap ons oor die hart van ons Vader?

- 18 Augustus : Wat leer die gelykenis van die Verlore Skaap ons oor die Koninkryk van God?

- 25 Augustus : Wat leer die gelykenis van die gasheer en die maaltyd ons van God se koninkryk?

- 1 September : Die Wedloop van die lewe

- 8 September : My sorge gee my geen rus nie .... Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg

- 15 September : Geloof en ongeloof - Dr Wim Dreyer

Opnames van die eredienste is beskikbaar op CD by

Tilla Grobler 

teen R20 per opname.

Tel : 073 974 1961