2018 preke
- 5 Augustus : Noag en die sonvloed - Ds Wim Dreyer
- 12 Augustus : Waarheen sou ek gaan om u Gees te ontvlug?
- 19 Augustus : Saam met en soos Jesus kuier - Veldtog begin
- 26 Augustus : Saam met en soos Jesus bid
- 2 September : Saam met en soos Jesus genees
- 9 September : Saam met en soos Jesus rus
- 23 September : Saam met en soos Jesus dien - Veldtog eindig
- 30 September : Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne
- 7 Oktober : Die Samaiataanse vrou en die lewende water
- 14 Oktober : Moenie bang wees nie, ek sal sorg
- 21 Oktober : Wat is die oorsprong van ware geloof?
- 28 Oktober : Is jy ʼn herinneringsteken vir God?
- 4 November : Die tyd het aangebreek - wat kies jy? - Ds Wim Dreyer
- 11 November : Volg My en ek sal julle vissers van mense maak
- 18 November : 'n Fluistering in die windstilte
- 25 November : Wie kan ons van die liefde van Christus skei?
- 2 Desember : Maria – Ek is tot beskikking van die Here. Is jy?
- 9 Desember : Wat belowe jy by die doop? - Ds Wim Dreyer

Opnames van die eredienste is beskikbaar op CD by
teen R20 per opname.
Tel : 073 974 1961
