OORDENKING

Tydens die Covid-19 grendel periode kan die weeklikse Bybelstudie groep nie bymekaar kom nie. Ds Petrus doen dus weeklikse video opnames wat ons dan op ons Youtube kanaal plaas, en kan daarna gekyk word in jou eie tyd.

Klik hier om na die videos te gaan.